This file is indexed.

/usr/share/ubiquity-slideshow/slides/loc.af/accessibility.html is in ubiquity-slideshow-kubuntu 58.2.

This file is owned by root:root, with mode 0o644.

The actual contents of the file can be viewed below.

1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21

Toeganklikheid in Kubuntu

Ons wil rekenaar maak werk vir almal, ongeag jou fisiese
omstandighede. Daarom verskaf ons nuttighede wat Kubuntu een van die mees
toeganklike beheerstelsels in omgang maak.

Jy kan al hierdie nuttighede in een plek vind: die Toeganklikheid
voorkeure, binne die Stelselverstellings program vanaf die spyskaart. Van
daar af kan jy hulpvaardige nutsprogramme soos Wysiger
sleutels,Sleutelbord filters en Aktiveringsgebare
aanskakel.

Onthou om ook na die Voorkomsvoorkeure te loer. Jy kan kies tussen
visuele style en kan selfs die fonte verander wat deur programme gebruik
word.